Wouter van de Venter

Back to Artists page


 

Wouter van de Venter is ‘n liedjieskrywer, kitaarspeler & sanger. Hy het treffers vir verskeie kunstenaars geskryf, landwyd en internasionaal opgetree, ​Laurika Rauch​ op kitaar begelei en hy was een van die oorspronklike lede van die kitaarsensasie ​Ses Snare.

 

Wouter doen tans solo optredes van sy oorspronklike Afrikaanse musiek asook Engelse covers. 

 

Kliek vir 'n kwotasie