Willem van der Ryst

Back to Artists page


 

Willem van der Ryst

 

Bespreek Willem van der Rystanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

iTunes Willem Van Der Ryst

 

Nuwe Seisoen Willem van der RystParty Vibes Volume 1 Willem van der RystAkoestiese Droom Ballades Willem van der Ryst

 

Willem Van Der Ryst was 17 toe hy sy ware talent ondek het, nadat hy 21 talentkompetisies gewen het. Hy het ook op hierdie ouderdom begin kitaar speel. Hy speel ook korsertina , mondfluitjie en dromme Willem is tans besig met die opnames van sy debut album wat binnekort vrygestel sal word. Hy tree gereeld op by feeste & venue’s o.a die Gariepfees, Biltongfees, Upperdeck, Kantoor, Soetdorings, Pendoring, Watergat, Elephant and Friends, Eagels nest, Chillie’s En Firkins. 

 

Willem van der Ryst

 

Bespreek Willem van der Ryst​: anita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869