Anel Botha

Back to Artists page


ANéL– SEWE STUKKIES VAN JOU HART

 

Anel Botha

 

Bespreek Anelanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

 

Sewe Stukkies Van Jou Hart Anel BothaBietjie Meer As Soen Anel BothaAfrikaans Is Plesierig Volume 1Afrikaans Is Plesierig Volume 2Afrikaans In The HouseDiamante en RoseCountry Is Plesierig Volume 1

100 Oorspronklike Afrikaanse Treffers Volume 5

 

Die sangeres wat al beskryf as die kroonjuweel van ‘n nuwe geslag vroue-sterre, is terug met ‘n album wat knetter van die kragdadigheid. Toe Anél met Bietjie meer as ‘n soen gedebuteer het, was daar reeds genoeg vokale woema om die luisterpubliek se asems weg te slaan.

 

Met haar jongste versameling getiteld Sewe stukkies van jou hart verskuif dié jong verhoogkunstenaar haar eie musikale grense met twaalf deuntjies wat met ‘n ystervuis deur alledaagse karton-klanke kraak.

 

 

Anel Botha

 

Bespreek Anelanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869