Tania Bisset

Back to Artists page


 

Tania Bisset

 

Bespreek Tania Bissetanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

THE WOMAN BEHIND THE MINISTRY IN HIS SERVICE AT SERVICE: Tania Bisset is in ‘n omvangryke geestelike bediening. Sy skryf en publiseer haar eie geestelike boeke, is ‘n programaanbieder op radio, tree as motiveringspreker by funksies op, lei geestelike kampe, is die besturende direkteur van ‘n gesofistikeerde Evangeliese bedieningsmaatskappy, V11 Pillars Ministry.MARETHA MAARTENS - VROUEKEUR "like a real child of the soil of Africa she is multi lingual and speaks Afrikaans, English & Xhosa which is also the language of Madiba and The President. this puts her in a league of her own. in this land of opportunity it will not be surprising to see Tania Bisset's name among the "most influential People of this country" FATIMA ABDOOL – AKTRISE "die lewe bestaan uit uiteenlopende karakters wie almal op hierdie plekkie, wat ons aarde noem saamleef, en dit dan beskawing noem. soms kom daar n baie unieke persoon op ons paaie wat die grenslyne van die lewe verbreed en mense se lewens radikaal verander. Soms is die genialiteit daarvan gesetel in eie ondervindings wat dan tot sy reg kom in hulp aan ander. Tania Bisset is so n mensie - iemand wat tyd maak vir ander en in verskillende dimensies bedien van persoonlike vlak tot die groter gehore. Sy is moeder, vrou, vriendin - haar passie vir lewe en die energie wat sy uitstraal is min mense beskore en dit is aansteeklik. Om haar te ken is n voorreg, want haar standvastigheid in haar geloof in Jesus Christus maak van haar die tipe moeder Theresa waardeur mens die ware Jesus-liefde ervaar. Tania - dankie dat ek jou kan ken, en dat jou unieke menswees n heerlike aansteeklikheid is" JOSIE RAATH, UITVOERENDE VERVAARDIGER REGGISSEUR PROGRAM AANBIEDER – RADIO KANSEL 1 VII PILLARS MINISTRY © "Proverbs 9:1 Wisdom built her home on seven stone pillars" Specialized Ministry on the 7 inner qualities & 7 external area's & also specializing in the WOW Ministry (c) Perfect Word Base: Formula ONE © Life Coaching Program for detail SEE PHOTOS EACH INDIVIDUAL SPECIALIZED MINISTRY - ALL RIGHTS RESERVED ABOUT TANIA BISSET Loving people to life for life! A Ministry based on Love & Life of Jesus - Holy Spirit - God (Abba Father) "like a real child of the soil of Africa she is multi lingual and speaks Afrikaans, English & Xhosa which is also the language of Madiba and The President. this puts her in a league of her own. in this land of opportunity it will not be surprising to see Tania Bisset's name among the "most influential People of this country" FATIMA ABDOOL "die lewe bestaan uit uiteenlopende karakters wie almal op hierdie plekkie, wat ons aarde noem saamleef, en dit dan beskawing noem. soms kom daar n baie unieke persoon op ons paaie wat die grenslyne van die lewe verbreed en mense se lewens radikaal verander. Soms is die genialiteit daarvan gesetel in eie ondervindings wat dan tot sy reg kom in hulp aan ander. Tania Bisset is so n mensie - iemand wat tyd maak vir ander en in verskillende dimensies bedien van persoonlike vlak tot die groter gehore. Sy is moeder, vrou, vriendin - haar passie vir lewe en die energie wat sy uitstraal is min mense beskore en dit is aansteeklik. Om haar te ken is n voorreg, want haar standvastigheid in haar geloof in Jesus Christus maak van haar die tipe moeder Theresa waardeur mens die ware Jesus-liefde ervaar. Tania - dankie dat ek jou kan ken, en dat jou unieke menswees n heerlike aansteeklikheid is" JOSIE RAATH, UITVOERENDE VERVAARDIGER - RADIOKANSEL Tania Bisset is in ‘n omvangryke geestelike bediening. Sy skryf en publiseer haar eie geestelike boeke, is ‘n programaanbieder op radio, tree as motiveringspreker by funksies op, lei geestelike kampe, is die besturende direkteur van ‘n gesofistikeerde Evangeliese bedieningsmaatskappy, V11 Pillars Ministry.MARETHA MAARTENS 

 

Tania Bisset

 

Bespreek Tania Bissetanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869