Priscilla

Back to Artists page


 

Priscilla

 

Bespreek Priscillaanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

iTunes Priscilla

 

Smoorverlief Priscilla SmithVerstaan Jy Wat Ek Se Priscilla SmithAfrikaans Is Sexy Volume 1 Priscilla SmithParty Vibes Volume 1 Priscilla SmithDis Liefde Priscilla Smith

 

Sy is Genomineer vir 'n 2010 RAPPORT VONK TOEKENNING (VAMT) as BESTE NUWELING! Sy was aangewys as een van die TOP 10 Gewildste Kunstenaars vir 2009 op KykNet, DKNT! Haar CD, Net 'n Bietjie Liefde, is uitgereik en Priscilla mik nou na die sterre. "My droom het waar geword. Die Internasionale Eurostar Toekenning wat ek ook ontvang het vir een van die liedjies op die album as 'Beste Vroulike Kunstenaar' was 'n Groot Eer. En wat 'n wonderlike voorreg om Patsy Cline se groot treffer, "Crazy" saam met Bobby van Jaarsveld te kon opneem...soos almal sê; hemelse harmonie!" Priscilla se nuwe album, 'Net 'n bietjie liefde' Nou Landswyd Beskikbaar! Volg die skakel om na die Musiek Video van "Klein bietjie liefde" te kyk: http://www.youtube.com/watch?v=A4jZszjQgaU 

 

Priscilla

 

Bespreek Priscillaanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869