Neil Somers

Back to Artists page


 

Neil Somers

 

Bespreek Neil Somersanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

iTunes Neil Somers

 

Anderkant Atlantis Neil Somers

Anderkant Atlantis Neil Somers Dekade Van Afrikaanse Treffers Volume 6

 

ALBUM Die album Anderkant Atlantis is uitgereik in Maart 2009,deur die platemaatskappy Fantasia.Dit is ‘n volwasse kontemporere styl van musiek,wat ‘n wye ouderdomsgroep van sal hou. Die lirieke het dieper betekenis en siel,maar nogsteeds genoeg ritme om ‘n partytjie aan die gang te kry. Iets wat jy voor ‘n kaggel vuur,sowel as ‘n braaivleis vuur kan geniet. LOOPBAAN Sedert 2004 het hy verhoe gedeel saam met die meeste groot name in die musiek bedryf soos: Koos Kombuis, Christo en Kobus, Dozi, Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Bok van Blerk, Leanie May, Hugo, Kurt Darren…ens. TV VERSKYNINGS 2007 Marblehall wildsfees-Fiesta 2009,8 Junie-Morning live op SABC 2 2009,8Julie-Kwela onderhoud op Kyknet Musiek video’s van Anderkant Atlantis en Die troebadoer,verskyn op Televisie en word gespeel op Kyknet. -Genomineer vir die Huisgenoot-Tempo toekennings-Beste Nuweling-2009. -Genomineer vir Beste Manlike Solo Kunstenaar in die 2009 Rapport Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings 

 

Neil Somers

 

Bespreek Neil Somersanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869