Gevoel van Veiligheid

Back to Artists page


 

Gevoel van Veiligheid

 

Bespreek Gevoel van Veiligheidanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869

 

iTunes Gevoel Van Veiligheid

 

Veldblom Gevoel Van Veiligheid

 

Gevoel van Veiligheid het niks met tralies of alarmstelsels te doen nie, dit gan nie oor veilig voel in jou tronk van n huis nie. Dis alles oor die veiligheid wat jy voel tussen die mense wat die meeste vir jou omgee en lief is. Gevoel van veiligheid is jou vriende, jou beter helfde. Gevoel van Veiligheid is als oor liefde. Gevoel van Veiligheid s 'n 2-piece acoustic punk-rock groep van Pretoria wat in 2010 begin as 'n side project van Deon Roos (Die Onbekende) en Raymond Roy Horn (Neontetra) nadat altwee se bands op n break was. Na 'n jaar saam in GvV het hulle al saam met die meeste groot bands die stage gedeel. Begin 2011 het Raymond en Deon besluit om dinge ernstig te vat en begin record aan 'n EP. Met een van die 'Most alive acoustic shows ever' kan jy hulle nie misloop nie. Hulle werk tans aan die res van hulle EP en music videos.

 

Gevoel van Veiligheid

 

Bespreek Gevoel van Veiligheidanita@bluedivision.co.za or 076 486 5050 / 074 026 4869