Nianell

Nianell

 

Nianell is ‘n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer. Sy het internasionale bekendheid verwerf met treffers soos “Who Painted The Moon” en “Angel tongue”.

 

Van haar Afrikaanse treffers sluit in Magaliesburgse Aandlied en Sal jy onthou. Haar liedjie, “I Hold the Sun and the Moon in my Hands” is benoem vir die 2010 Liedjie van die Jaar by die LA Music Awards.

 

Image: 
Nianell
Facebook URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/
Official Artist Page: 
https://onstage.co.za/sa-artists/female-artist/nianell/
MySpace URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/
Twitter URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/