Joe F

Joe F

 

Joe F is die verkleurmannetjie van die musiekwêreld; ‘n kunstenaar wat nie toelaat dat hy in ‘n boksie met ‘n eendimensionele etiket verpak word nie. Die kragdadige sanger met die rasperstem het as liedjieskrywer én sanger die vermoë om sy eie grense met die grootste gemak te verskuif.

 

Image: 
Joe F
Facebook URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/
Official Artist Page: 
https://onstage.co.za/sa-artists/male-artist/joe-f/
MySpace URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/
Twitter URL: 
https://www.facebook.com/BlueDivision/