Blue Division
Blackie Swart is ‘n Afrikaanse liedjieskrywer, kitaarspeler en sanger. Van sy treffers sluit in Liewe Lulu, Laat hy val waar hy wil, Pers Kombers, Jy Kielie my en Is daar Nog Wyn.